Skip to content

DA sê Emfuleni-arrestasies is skokkend, maar nie verrassend nie [KLANK]

# Die DA vra ‘n breër ondersoek na korrupsie by Emfuleni Munisipaliteit nadat vyf werknemers in hegtenis geneem is oor bewerings van bedrog, diefstal en peuter met noodsaaklike infrastruktuur. Kingsol Chabalala van die DA sê die polisie beweer die verdagtes het hulle as amptenare voorgedoen om elektrisiteit aan te sluit, en toe die fooie in hul eie sakke gesteel. Hy het ‘n beroep gedoen op volle aanspreeklikheid:

ENG ChabalalaOnEmfuleni