Skip to content

DA sê Ekurhuleni se burgemeester het nie die mag om kragtarief eensydig te skrap nie [KLANK]

# Die DA in Ekurhuleni sê indien die burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, werklik bekommerd was oor die negatiewe uitwerking wat elektrisiteitstariewe op inwoners sou hê, sou hy tydens die begrotingsproses ingegryp het. Die burgemeester het ná gister se gewelddadige betogings in Tembisa die omstrede maandelikse fooi van 109-rand vir enkelfase- en 203-rand vir driefase-elektrisiteitsverbindings opgeskort terwyl ‘n hersiening plaasvind. Brandon Pretorius van die DA sê die burgemeester het oneerlike antwoorde aan woedende inwoners van Tembisa gegee:

ENG PretoriusOnElectricity