# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, om onmiddellik die Suid-Afrikaanse diplomaat en advokaat, David Nkosi wat in Suid-Afrika se buitelandse diens is, af te dank en hom te herroep. Die DA-lid, Ryan Smith sê ‘n antwoord op die party se Parlementêre vraag het onthul dat Nkosi herontplooi is as die politieke raadgewer by die Suid-Afrikaanse ambassade in Amman, Jordanië. Dit is ondanks die feit dat hy die departement net minder as 800-duisend-rand skuld vir skade wat aangerig is by gehuurde eiendomme in Oostenryk en Indië, waar hy voorheen ontplooi was:
DA sê DIRCO moet diplomaat afdank wat belastingbetalers R800-000 weens vandalisme skuld [KLANK]
ENG RyanonDiplomat