# Die DA in Limpopo het ‘n klag by die Verkiesingskommissie ingedien en die ANC daarvan beskuldig dat hy ‘n amptelike regeringsgeleentheid vir partypolitieke doeleindes gebruik het. Volgens die party was die premier Phophi Ramathuba, Dinsdag by ‘n amptelike huisoorhandiging in Modimolle-Mookgophong, maar foto’s toon haar saam met ANC-ampsdraers in ANC-kleure. Jacques Smalle van die DA sê hulle gaan Ramathuba by die provinsie se etiekkomitee aangee:
DA sê ANC het geleentheid in Limpopo-rvir party politiek gebruik [KLANK]
ENG SmalleOnAccusation