Skip to content

DA oefen druk uit op Tshwane-burgemeester om R46 000 munisipale rekening te betaal [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê burgemeester Nasiphi Moya het erken dat sy die stad agterstallige erfbelasting van 46-duisend rand skuld,, wat terugdateer tot 2023. Jacqui Uys van die DA sê dit lyk asof Moya nie haar persoonlike finansies verstaan ​​nie, terwyl sy ook ‘n absolute minagting vir die staatskas toon. Dit volg na twee vorige gevalle waar Moya besef het dat sy onderskeidelik 270-duisend-rand en tienduisend-rand aan die stad moes terugbetaal:

ENG JacquionAccount