Skip to content

DA-leier veroordeel geweld voor nasionale afsluiting [KLANK]

# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, het enige moontlike geweld wat verband hou met Dinsdag se beplande nasionale afsluiting teen onwettige immigrasie veroordeel. Hill-Lewis het tydens die DA-veldtog in die Emfuleni-tussenverkiesing aan SABC News gesê Suid-Afrikaners moet kalm bly en openbare frustrasie moet nooit in haat, gepeupelreg of aanvalle op buitelandse burgers ontaard nie. Hy het beklemtoon dat immigrasiewette deur die staat afgedwing moet word en nie deur individue of groepe nie:

ENG-Hill-LewisOnProtest