Skip to content

DA kritiseer agterstand met opgraderings aan brandveiligheidsmaatreëls in Charlotte Maxeke-hospitaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die ministers van Gesondheid en van Finansies, Aaron Motsoaledi en Enoch Godongwana, het nie ‘n tydlyn verskaf vir die opgradering van brandveiligheid in die Charlotte Maxeke-akademiese Hospitaal in Johannesburg nie. Woordvoerder Jack Bloom kritiseer agterstande met herstelwerk ná die brand in 2021. Hy verwelkom planne om sale in Augustus te heropen, maar bevraagteken die befondsing van 1,7-miljard-rand vir brandveiligheids-opgraderings en is bekommerd oor personeeltekorte en bestuursmislukkings:

ENG BloomOnHospital