# Die DA in die Noord-Kaap het die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Nontobeko Vilakazi, gevra om die ontwrigting in die migrasie van SASSA se goue kaarte na die Posbank se swart kaarte dringend te verduidelik. Die proses het blykbaar in Kimberley tot stilstand gekom en sal eers hervat word ná die sperdatum in Mei vanjaar. Karen Jooste van die DA sê dis kommerwekkend omdat 35-persent begunstigdes nog nuwe kaarte moet kry:
DA in Noord-Kaap bekommed oor ontwrigting in SASSA-kaarte se migrasieproses [KLANK]
AFR KarenonSASSA