# Die DA in Gauteng vra die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, om in te gryp met die diensleweringskrisis in die Lesed-munisipaliteit. Solly Msimanga van die party sê inwoners is reeds weke sonder water. Hy beweer die munisipaliteit skuld Rand Water minstens 27-miljoen-rand en het nie ‘n hofbevel met betrekking tot die nuwe eiendoms-waardasielys nagekom nie:
DA in Gauteng vra dringende ingryping met Lesedi-waterkrisis [KLANK]
ENG MsimangaOnLesedi