# Die DA in Gauteng kritiseer die toestande by die Mohlakeng-hostel te midde van ‘n geskil oor verantwoordelikheid tussen die Gautengse LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, en die Wes-Rand Distriksmunisipaliteit, en sê inwoners is sonder basiese dienste, insluitend sanitasie, toilette en vullisverwydering. Mervyn Cirota van die party sê die provinsiale regering het versuim om beloofde opgraderings te implementeer, terwyl slegs ‘n paar hostels voordeel trek uit verbeterings. Cirota dring aan op die lewering van ordentlike behuising:
DA in Gauteng vra dringende herontwikkeling na agteruitgang van Mohlakeng-hostel [KLANK]
ENG CirotaOnHostels