Skip to content

DA hys rooi vlag oor beplande hervestiging van 172 geestesgesondheidspasiënte in Johannesburg [KLANK]

# Die DA sê die beplande hervestiging van 172 geestesgesondheidspasiënte vanaf die Talisman-stigting in Johannesburg loop die gevaar om ‘n herhaling van die Life Esidimeni-tragedie te word. Jack Bloom van die party  sê besluite moet deur kliniese sorg en pasiëntveiligheid gelei word eerder as administratiewe of finansiële druk. Bloom doen ‘n beroep op volle toesig van die Gautengse Gesondheidsdepartement om die veiligheid van pasiënte te verseker:

 

ENG BloomOnRelocation