Skip to content

DA gaan Whitfield-plaasvervanger aankondig na afdanking deur president [KLANK]

# Die DA gaan binnekort ‘n plaasvervanger aankondig vir die voormalige adjunkminister van Handel en Nywerheid, Andrew Whitfield. President Cyril Ramaphosa het Whitfield afgedank vir die oortreding van uitvoerende reëls nadat hy sonder presidensiële toestemming na die VSA gereis het. Ramaphosa sê die regulasies is duidelik uiteengesit tydens die begin van die sewende administrasie. Die DA is steeds verontwaardig oor die besluit, maar partyleier John Steenhuisen het bevestig ‘n plaasvervanger sal binnekort aangekondig word:

ENG-SheenhuisenOnReplacement