Skip to content

DA dring aan ondersoek teen Tolashe moet voortgaan ondanks ANC se opdrag om te bedank

# Die DA vra strafregtelike ondersoeke moet voortgaan teen die voormalige minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, al het die ANC haar beveel om as parlementslid en president van die ANC-Vroueliga te bedank. Sy word beskuldig van etiese oortredings, die verberging van voordele en onreëlmatige aanstellings. Die DA en ActionSA het klagtes ingedien by die Parlement se Etiekkomitee en sake geopen. DA-woordvoerder Nazley Sharif het aan SABC News gesê aanspreeklikheid moet seëvier:

ENG-SharifOnTolashe