Skip to content

DA bevraagteken Gauteng-regering se R230-miljoen rekening vir huur van kantore [KLANK]

# Die DA sê die Gautengse regering bestee meer as 230-miljoen-rand per jaar aan gehuurde onderwysdistrikskantore terwyl skole onderwerp word aan ernstige begrotingsbesnoeiings. Die woordvoerder van die DA, Michael Waters, het bevraagteken waarom staatsgeboue nie in plaas van privaat huurkontrakte gebruik word nie. Waters sê die besteding vind plaas terwyl sommige skole sukkel om munisipale rekeninge te betaal en dienste te lewer. Hy stel ‘n beleid voor waarvolgens staatsgeboue eerste gebruik sal word om koste te verminder:

ENG-WatersOnOffices