# DA-leier Geordin Hill-Lewis sê die party se nuwe verteenwoordigers in die regering van nasionale eenheid sal ‘n verskil in bestuur maak wat fokus op dienslewering en toerekenbaarheid. Een van die veranderings behels John Steenhuisen se verwydering as minister van Landbou. Hill-Lewis sê die party wil die ekonomie laat groei en dienste verbeter na verlede jaar se mandaat van 3,5-miljoen kiesers. Hy sê sy span is verbind tot hoër standaarde en praktiese resultate:
DA beloof skoon bestuur en ekonomiese hervorming in RNE-rol [KLANK]
AFR Hill-LewisOnGNU