Skip to content

DA bekommerd oor vertragings met leerder-toelating in Gautengse skole [KLANK]

# Die DA sê vertragings met die Gautengse Onderwysdepartement se aanlyn toelatingsproses vir grade 1 en 8 kan nog ‘n leerder-plasingskrisis veroorsaak. Aansoeke vir volgende jaar open op 4 Augustus en sluit op 5 September. Die DA se woordvoerder, Sergio Isa dos Santos, sê die DA gaan oorsigbesoeke bring aan distrikskantore om te verseker elke leerder word voor die nuwe skooljaar geplaas. Hy vra aansoeke moet vroeër ingedien kan word:

ENG DosantosOnApplicaions