# Die DA het beheer oor die Midvaal-plaaslike munisipaliteit in Gauteng behou en ‘n volstrekte meerderheid in die plaaslike regeringsverkiesing behaal. Die burgemeester Peter Teixeira sê duisende inwoners het opgedaag om te stem en steun te verleen aan wat hy beskryf as vooruitgang onder ‘n DA-geleide administrasie. Hy sê die party het in die meerderheid van die munisipaliteit se wyke oorwinnings behaal, insluitend in Wyk 6 wat van die ANC afgeneem is:
DA behou beheer oor Midvaal-munisipaliteit met volstrekte meerderheid [KLANK]
ENG TeixeiraONMidvaal