# COSATU vra dringende befondsing vir die Departement van Indiensneming en Arbeid se plan om nog 10-duisend arbeidsinspekteurs te werf. Die vakbondfederasie se woordvoerder Matthew Parks sê dit sal pogings versterk om toe te slaan op oortredings van Suid-Afrikaanse en migrante-werkers se arbeidsregte. Hy wil ook hê die regering, sakesektor en georganiseerde arbeid moet gereeld die lys kritieke vaardighede bywerk om skaars vaardighede te lok, plaaslike werkers op te lei en voorkeur te gee aan opleiding van werkloses:
COSATU vra befondsing om 10-duisend arbeidinspekteurs te werf [KLANK]
ENG ParksONFunding