# COSATU verwelkom die verlenging van die Eskom-raadsvoorsitter, Mteto Nyati, se kontrak. Die vakverbond loof Nyati, die vorige raad, uitvoerende hoof Dan Marokane en Eskom-werkers vir wat hy noem ʼn reusepoging om beurtkrag te oorwin. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê hulle bly gekant teen Eskom se ontbondeling en waarsku dit kan die nutsdiens se vordering ondermyn, werksgeleenthede bedreig en die weg baan vir privatisering:
COSATU verwelkom verlenging van Eskom-raadsvoorsitter se kontrak [KLANK]
ENG ParksONChairperson