# Cosatu verwelkom die minister van Indiensneming en Arbeid Makhosazana Meth se plan om die aantal arbeidsinspekteurs oor die mediumtermyn tienmalig te vermeerder van twee-duisend tot 20-duisend. Die vakbondfederasie se woordvoerder Znele Sabela sê ‘n advertensie is reeds geplaas vir aansoeke vir die eerste tienduisend. Sy sê Cosatu wil die aantal gesamentlike werkplek-inspekteurs in samewerking met die departement vermeerder:
Cosatu verwelkom plan vir meer arbeidsinspekteurs [KLANK]
ENG ZaneleonInspectors