# Cosatu sê hy sal voortgaan om die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, se pogings te steun om die Nasionale Gesondheidsversekering in te stel om volgens hom universele, billike gesondheidsorg vir alle Suid-Afrikaners te verseker. Motsoaledi adverteer werksgeleenthede vir een-duisend-200 dokters, 200 verpleegkundiges en 250 ander gesondheidswerkers teen ʼn koste van 1,780-miljard-rand. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê dis ʼn progressiewe stap in die noodsaaklike staatsdienssektor:
COSATU sê hy steun minister Motsoaledi om NGV in te stel [KLANK]
ENG ZaneleonSupport