Skip to content

COSAS dreig met stappe oor betwiste handboek-tenderproses [KLANK]

# Die studente-organisasie COSAS eis dringende optrede oor ‘n handboektender van 1,6-miljard-rand, en vra ‘n volledige ondersoek en die skorsing van die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube. Woordvoerder Bongani Mpungose ​​sê onreëlmatighede in die toekenningsproses moet ondersoek word en vra verkrygingshervormings en nakomingsondersoeke rondom swart ekonomiese bemagtiging. Hy waarsku hulle kan stappe doen as die regering nie reageer nie:

ENG MpungoseOnTender