# COPE sê as bekommerde burgers en voorspraakmakers vir ‘n verenigde, vooruitstewende Suid-Afrika staan hulle saam om die verdelende en regressiewe optrede van AfriForum en die Solidarititeitsbeweging te verwerp. Pake Dikgetsi van COPE sê die organisasies verteenwoordig ‘n klein minderheid van Suid-Afrikaners wat aanhoudend poog om die grondwetlike voorskrif van die transformasie van die samelewing van die onderdrukkende nalatenskap van apartheid na ‘n nie-rassige, nie-seksistiese en demokrasie te ondermyn:
COPE verwerp verdelende agenda van AfriForum en Solidariteitsbeweging [KLANK]
ENG PakeonDivisiveAgenda