# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die Nasionale Uitvoerende Komitee het bevind die besluit om die regering van nasionale eenheid saam te stel, was die regte een. Hy het gister die slotopmerkings gelewer na die driedaagse NUK-vergadering in Gauteng. Ramaphosa sê Suid-Afrikaners waardeer dat die RNE bestendigheid bring en vordering moontlik maak om uitdagings te […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says the National Executive Committee has concluded that the decision to establish the government of national unity was correct. Yesterday, he delivered the closing remarks following the three-day NEC meeting in Gauteng. Ramaphosa says South Africans appreciate that the GNU has brought stability and enabled progress in addressing their challenges. […]
# Rugby: Die Leeus het gistermiddag ‘n oortuigende oorwinning van 40-19 oor die Westelike Provinsie in Johannesburg behaal. Hulle het nou vyf punte op die punteleer bygevoeg vir elk van die twee wedstryde wat hulle tot dusver in hierdie seisoen se Curriebeker-kompetisie gespeel het. Die Leeus het vyf drieë en ‘n strafdrie gedruk teenoor die […]
# Rugby: The Lions scored a comprehensive 40-19 win over Western Province in Johannesburg on Saturday afternoon. They have now added five log points for each of the two matches they have played so far in this season’s Currie Cup campaign. The Lions scored five tries and a penalty try against three tries from Western […]
# Swem: Die Suid-Afrikaanse swemsensasie Pieter Coetzé is deur na die halfeindronde van die 50-meter rugslag by die 2025 Wêreld-waterkampioenskap in Singapoer. Hy het eerste in sy uitdun geëindig in ‘n tyd van 24,36 sekondes en was die tweede vinnigste kwalifiseerder vir die halfeindronde. Coetzé het twee dae gelede die goue medalje in die 100-meter […]
Swimming: The South African swimming sensation Pieter Coetzé is through to the semifinal of the 50-metre backstroke at the 2025 World Aquatic Championships in Singapore. He finished first in his heat in a time of 24.36 seconds and was the second fastest qualifier for the semifinal. Coetzé, two days ago, took the gold medal in […]
# Tennis: Novak Djokovic het sy 100ste oorwinning by Wimbledon behaal toe hy sy Serwiese Davisbeker-spanmaat Miomir Kecmanovic oortuigend geklop het. Hy is steeds op koers vir ‘n rekord 25ste Grand Slam-titel. Djokovic se 100 oorwinnings plaas hom op die hakke van Roger Federer met 105 oorwinnings en die negemalige wenner Martina Navratilova se rekord […]
# Tennis: Novak Djokovic recorded his 100th win at Wimbledon with a dominant victory over Serbian Davis Cup team-mate Miomir Kecmanovic and remains on course for a record 25th Grand Slam title. Djokovic’s 100 wins put him behind only Roger Federer’s 105 victories in the men’s game and nine-time winner Martina Navratilova’s all-time record of […]
# Teheran se adjunkminister van Buitelandse Sake, Majid Takht-Ravanchi, sê Amerika moet enige verdere aanvalle op Iran uitskakel as hy diplomatieke onderhandelings wil hervat. Die Trump-administrasie het vir Iran gesê hy wil weer onderhandel, maar het nie sy posisie oor aanvalle tydens onderhandelings uitgestippel nie. Amerika het verlede naweek regstreeks by die konflik tussen Israel […]