# Rugby: Die Springbok-agterspeler Ethan Hooker sê hy is tegelykertyd senuweeagtig en opgewonde, maar fokus net daarop om na die beste van sy vermoë te speel. Die 22-jarige speler draf Saterdag die eerste keer in die opdrafspan uit wanneer Suid-Afrika en Nieu-Seeland in Wellington kragte meet. Hy was verlede week in Edenpark op die plaasvervangersbank. […]
# Rugby: Springbok utility back Ethan Hooker says, despite having a mixture of nerves and excitement, he is focused solely on playing to the best of his ability. The 22-year-old will earn his first Test start on Saturday, when South Africa take on New Zealand in Wellington. He came off the replacements bench in Eden […]
# Tennis: Die Davisbeker-wedstryd tussen Kanada en Israel sal die naweek in Halifax weens veiligheidsredes in ʼn geslote ruimte sonder toeskouers gespeel word. Dit volg nadat meer as 400 Kanadese atlete en akademici Tennis Kanada in ʼn brief aangeraai het om die geleentheid af te stel weens Israel se optrede in Gaza en die Wesoewer. […]
# Sokker: Bafana Bafana is ʼn stap nader aan kwalifisering vir die 2026 FIFA-Wêreldbeker na die gelykop-uitslag teen Nigerië op die Vrystaat-stadion. Suid-Afrika het die voortou geneem danksy ‘n eie doel van William Troost-Ekong. Calvin Bassey het die Super Eagles se gelykmaker egter net voor rustyd aangeteken. Bafana het nou 17 punte en behou hulle […]
# Tennis: The Davis Cup match between Canada and Israel will be played in a closed venue without spectators in Halifax this weekend due to safety concerns. This comes after more than 400 Canadian athletes and academics urged Tennis Canada in a letter to cancel the event over Israel’s actions in Gaza and the West Bank. Tennis […]
# Soccer: Bafana Bafana took another step towards qualifying for the 2026 FIFA World Cup, after holding Nigeria to a one-all draw at the Free State Stadium. South Africa took the lead courtesy of an own goal by William Troost-Ekong. However, Calvin Bassey scored the equaliser for the Super Eagles just before halftime. The point […]
# Atletiek: Die president van Wêreldatletiek, Sebastian Coe, het erken daar gaan hitte-uitdagings wees tydens die wêreldkampioenskap wat die naweek in Tokio, Japan, begin. Die land beleef sy warmste somer ooit, met gemiddelde temperature tussen Junie en Augustus wat 2,36-grade Celsius hoër as die normale vlakke is. Die temperatuur het gister tot 33-grade gestyg. Coe […]
# Rugby: Die voormalige kaptein, Richie MacCaw, het die All Blacks gemotiveer voor Saterdag se Rugbykampioenskaps-herontmoeting met die Springbokke in Wellington. Die gasheer sê hy wil sy spelpeil verhoog na verlede naweek se oorwinning. Nieu-Seeland is steeds onoorwonne op Edenpark sedert 1994 nadat hulle Suid-Afrika 24-17 geklop het. Die senter Quinn Tupaea, wat die wendrie […]
# Krieket: Die Dolphins bied die naweek die eerste toernooi van die nuwe plaaslike T10-beker aan. Hulle sal met die Lions, die Titans en Westelike Provinsie meeding. Die Lions en WP pak mekaar Vrydag, terwyl die gasheer en die Titans sal kragte meet. Saterdag gaan al die spanne elk twee wedstryde speel om te bepaal […]