# Atletiek: Die Amerikaanse Olimpiese medaljewenner, Fred Kerley, is voorlopig geskors omdat hy na bewering opkikkertoetse misgeloop het. Volgens die kode van die Wêreldagentskap teen Opkikkergebruik mag ʼn atleet nie meer as drie opkikkertoetse in 12-maande misloop nie. Kerley se regspan sê hy gaan die bewering betwis omdat een of meer van die vermeende oortredings […]
# Rugby: Springbok centre Jesse Kriel says they are expecting a tough clash against Australia in their Rugby Championship opener at Ellis Park on Saturday. This is despite the Wallabies coming off a tough series against the British and Irish Lions. Kriel will link up with André Esterhuizen in the midfield while Damian de Allende […]
# Athletics: US Olympic medallist, Fred Kerley, has been provisionally suspended for an alleged anti-doping whereabouts violation. The World Anti-Doping Code states, an athlete cannot miss three anti-doping tests within 12 months. Kerley’s lawyers say he intends to contest the allegation as one of more of his alleged missed tests should be set aside. They […]
# Tennis: Die vyfmalige Grand Slam-kampioen Carlos Alcaraz is deur na die vierde ronde van die Cincinnati-ope. Die Spanjaard het die Serwiër Hamad Medjedovic geklop in sy 50ste oorwinning van die seisoen. Andrey Rublev van Rusland het die Australiër Alexei Popyrin in drie stelle geklop. In die vroue-afdeling is die Amerikaner Coco Gauff deur na […]
# Gholf: Die wêreld se twee beste spelers, die Amerikaner Scottie Scheffler en Rory McIlroy van Noord-Ierland, speel saam in die eerste twee rondes van die BMW-kampioenskap wat môre in Baltimore, Maryland, afslaan. Die kampioenskap is die PGA-toer se tweede van drie afdelings in die FedEx-beker se uitspeelrondes. Justin Rose wat pas die FedEx St […]
# Tennis: Five-time Grand Slam champion Carlos Alcaraz is through to the fourth round of the Cincinnati Open. The Spaniard cruised past Serbian Hamad Medjedovic, 6-4, 6-4, to secure a tour-leading 50th victory of the season. Russia’s Andrey Rublev battled past Australian Alexei Popyrin, 6-7, 7-6, 7-5. In the women’s draw, American Coco Gauff moved […]
# Golf: The top two players in the world, American Scottie Scheffler and Northern Irishman Rory McIlroy, have been paired together for the first two rounds of the BMW Championship, which tees off in Baltimore, Maryland, tomorrow. The championship is the PGA Tour’s second of three legs in the FedEx Cup Playoffs. Fresh from winning […]
# Krieket: Die beslissende T20 tussen Suid-Afrika en Australië word Saterdag in Cairns gespeel nadat Dewald Brevis gister in Darwin die gasheer feitlik man-alleen verslaan het. Hy het ‘n blitsige onoorwonne 125 van net 56 balle gemoker – die hoogste T20-telling nog vir ‘n Protea-kolwer – en die besoekers het ‘n reuse-218 vir sewe behaal. […]
# Rugby: ‘n Uiters ervare Springbokspan mik vir ‘n vyfde agtereenvolgende oorwinning oor die Wallabies in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets op Ellispark in Johannesburg. Hoofafrigter Rassie Erasmus het 18 Wêreldbekerwenners in sy wedstrydgroep terwyl slegs drie spelers – Jan-Hendrik Wessels, Edwill van der Merwe en Asenathi Ntlabakanye – vyf wedstryde of minder vir die Bokke gespeel […]