# Rugby: Wallabies coach Joe Schmidt has made four changes to the side that will take on Argentina in the second Rugby Championship Test in Sydney on Saturday. Veteran prop James Slipper returns from injury to earn his 149th cap. Tane Edmed will play in the starting team for the first time, replacing injured Tom […]
# Rugby: Nieu-Seeland se afrigter, Scott Robertson, het ses veranderinge aangebring aan die span wat Saterdag in Wellington teen Suid-Afrika uitdraf in hulle tweede Rugbykampioenskapstoets. Die nuweling Leroy Carter vervang Rieko Ioane op linkervleuel. Samisoni Taukei’aho staan in vir Codie Taylor, wat harsingskudding het. Will Jordan verskuif van heelagter na regtervleuel in die plek van […]
# Rugby: New Zealand coach Scott Robertson has made six changes to the side that will face South Africa in the second Rugby Championship Test in Wellington on Saturday. Leroy Carter will make his Test debut, replacing Rieko Ioane on the left wing. Samisoni Taukei’aho comes in for Codie Taylor, who is on concussion stand-down, while […]
# Krieket: Suid-Afrika het Engeland ingevolge die Duckworth-Lewis-Stern-metode met 14 lopies verslaan nadat reën die eerste T20-kragmeting in Cardiff ontwrig het. Aanhoudende reën het die wedstryd met twee uur vertraag en elke span het nege beurte gekry. Aiden Markram het 28 behaal en die Proteas kon 97 vir vyf aanteken voor reën die spel weer […]
# Atletiek: Suid-Afrika se naelloopsensasie, Bayanda Walaza, moes aan die Wêreld-atletiekkampioenskap onttrek wat die naweek in Tokio, Japan, begin. Die 19-jarige atleet het verlede maand sy been beseer op die laaste Diamantliga-byeenkoms in Zürich, Switserland. Atletiek Suid-Afrika sê die besluit om Walaza te onttrek is in die beste belang van die atleet en die nasionale […]
# Cricket: South Africa beat England by 14 runs in the Duckworth-Lewis-Stern method in their rain-affected clash in Cardiff, to take a 1-0 lead in the three-match T20 series. Persistent downpours delayed the start of the game by over two hours, leaving only a nine-overs-a-side contest possible. Aiden Markram scored 28 as the Proteas powered […]
# Athletics: South Africa’s sprint sensation Bayanda Walaza has been forced to withdraw from the World Athletics Championships, which get underway in Tokyo this weekend. The 19-year-old injured his hamstring at the Diamond League Final in Zurich last month. Athletics South Africa says the decision to withdraw Walaza was made in the best interest of […]
# Rugby: Springbok-hulpafrigter Duane Vermeulen het baie vertroue in die jong agterlyn vir Saterdag se tweede Rugbykampioenskapstoets teen die All Blacks in Wellington. Hy wil graag sien wat die jong, opwindende spelers kan uitrig na verlede week se nederlaag in Auckland. Vermeulen glo dis die perfekte geleentheid vir die afrigters om te sien hoe die […]
# Die Department van Toerisme beoog om aanloklikhede soos sporttoerisme te gebruik om toerisme uit te brei. Die minster van Toerisme, Patricia de Lille, het tydens die bekendstelling van die eerste Toerisme-beleggingsberaad met SABC News gepraat. Sy sê die departement sal deur ‘n vennootskap met die Departement Sport, Kuns en Kultuur, geleenthede soos die LIV-Gholftoernooi […]