# Tennis: Novak Djokovic is op die punt om sy 100ste toervlaktitel in te palm na hy Cameron Norrie gister met 6-4, 6-7 6-1 in die halfeindstryd van die Genève Ope geklop het. ‘n Oorwinning in vandag se eindstryd teen die sesde gekeurde Pool, Hubert Hurkacz, is die perfekte voorbereiding vir die Franse Ope wat […]
# Tennis: Novak Djokovic is on the brink of his 100th tour-level title after beating qualifier Cameron Norrie 6-4, 6-7, 6-1 in the Geneva Open semifinals on Friday. Victory in today’s final against Polish sixth seed Hubert Hurkacz would be the perfect preparation for the French Open starting on Sunday. It will be the Serbian’s […]
# Rugby: Die Poemas is die gashere vir Griekwas in die eindstryd van die 2025 SA Beker vanmiddag in Nelspruit. Dieselfde twee spanne het verlede jaar swaarde gekruis met die Griekwas wat 46-24 gewen het om die eerste titel van die kompetisie te wen. Dit is die vyfde eindronde in agt jaar waarin die twee […]
# Tennis: Die wêreld se twee voorste manspelers, Jannik Sinner van Italië en die Spanjaard Carlos Alcaraz, begin môre met hulle Franse Ope-veldtogte in Parys. Sinner speel in die eerste ronde teen die plaaslike speler Arthur Rinderknech en Alcaraz, die verdedigende kampioen, teen die gewese wêreld-nommer-vier, die 35-jarige Kei Nishikori van Japan. Verlede jaar se […]
# Rugby: The Pumas host the Griquas in the SA Cup final in Nelspruit today. The final, a repeat of the 2024 decider which Griquas won 46-24 to capture the first SA Cup title, is the fifth decider in the last eight years between the two rivals. The Pumas won the SuperSport Rugby Challenge in […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka, sê sy voel sterker as ooit terwyl sy op die Franse Ope mik na ‘n vierde Grand Slam-titel en ‘n eerste op klei. Die topgekeurde van Belarus het in Madrid haar derde titel op klei gewen en die kwarteindronde van die Italiaanse Ope in Rome gehaal. Sabalenka het verlede […]
# Tennis: ‘n Nuwe era breek môre in Parys aan wanneer die Franse Ope die eerste keer sedert 2005 sonder die 14-malige kampioen, Rafael Nadal van Spanje, plaasvind. Die koning van klei het ‘n verstommende rekord op Roland Garros met 112 oorwinnings en net vier nederlae – teen Robin Soderling van Swede in 2009, Novak […]
# Tennis: World number one Aryna Sabalenka says she is feeling stronger than ever as she targets a fourth Grand Slam title and first on clay at the French Open. The top seed from Belarus arrives in Paris after winning a third title on clay in Madrid and reaching the quarter-finals at the Italian Open […]
# Tennis: The world’s top two men’s players, Jannik Sinner of Italy and Spaniard Carlos Alcaraz, both start their French Open campaigns in Paris tomorrow. Sinner will face local player Arthur Rinderknech in the first round, while defending champion Alcaraz will play former world number four, 35-year-old Kei Nishikori of Japan. Last year’s losing finalist, […]