# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus-vleuel, Mack Hansen, se besering het die toeriste se agterlynbekommernisse vererger nadat die heelagter Blair Kinghorn en die senter Garry Ringrose vroeër ook beserings opgedoen het. Hansen het verlede naweek in ‘n wedstryd teen ‘n gekombineerde Australiese en Nieu-Seelandse span in Adelaide sy voet beseer, maar die Leeus het […]
# Rugby: The injury to British and Irish Lions winger Mack Hansen adds to the tourists’ backline concerns after fullback Blair Kinghorn and centre Garry Ringrose sustained injuries earlier. Hansen hurt his foot during last weekend’s match against a combined Australian-New Zealand side in Adelaide which the Lions won 48-0. The first Test between the […]
# Rugby: Die slot Eben Etzebeth sal Saterdag sy rekord as die mees ervare Springbok na 133 toetse opskuif nadat hy in die opdrafspan gekies is vir die wedstryd teen Georgië in Mbombela. Ruan Nortjé sal sy slotmaat wees. Die vleuel Kurt-Lee Arendse kan ‘n mylpaal van 100-punte vir Suid-Afrika bereik as hy slegs een […]
# Rugby: Lock Eben Etzebeth will extend his record as the most experienced Springbok player to 133 Tests on Saturday after being included in the starting-15 against Georgia in Mbombela. He will partner Ruan Nortjé. Winger Kurt-Lee Arendse can reach the milestone of 100 points for South Africa if he adds just one try. The […]
# Krieket: Die president van die Wes-Indiese Eilande se beheerliggaam, Kishore Shallow, vra ‘n noodvergadering van voormalige ster-spelers nadat die span vir slegs 27 lopies uitgeboul is in die derde toets teen Australië. Die snelbouler Mitchell Starc het ses paaltjies vir nege lopies geneem en die Windies is op Sabinapark met 176-lopies verslaan. Die gasheer […]
# Cricket: West Indies cricket boss Kishore Shallow has called for an “emergency meeting” involving past greats, after the team was bowled out for just 27 in the third Test to Australia. Australian fast bowler Mitchell Starc took six for nine as the West Indies made the second-lowest score in Test history, suffering a humiliating […]
# Cricket: Legendary English pace bowler Jimmy Anderson will play for Manchester Originals in this year’s The Hundred, marking the first franchise tournament after a professional career spanning 25-years. Anderson will be 43 when the tournament begins next month. He retired as England’s all-time leading wicket-taker last year after claiming 704 Test scalps and 269 […]
# Krieket: Die legendariese Engelse snelbouler, Jimmy Anderson gaan vanjaar vir Manchester Originals speel in The Hundred. Dit sal sy eerste deelname aan franchise-krieket wees na ‘n beroepsloopbaan van langer as 25-jaar. Anderson sal 43 wees wanneer die toernooi volgende maand begin. Hy was met sy uittrede verlede jaar die Engelse bouler met die meeste […]
# Rugby: ‘n Voorry met drie nuwe Springbokke sal die skrum anker in Saterdag se eenmalige toets teen Georgië in Mbombela, met Boan Venter, Marnus van der Merwe en Neethling Fouché wat al drie hulle toets-buiging maak. Fouché en Van der Merwe het wel vir Suid-Afrika gespeel in die onlangse wedstryd teen die Barbarians in […]