# Drie liggame, vermoedelik dié van polisielede wat verlede week vermis geraak het, is in die Hennopsrivier in Centurion gevind. Die lede, wat op pad van die Vrystaat na Polokwane was, het op 23 April verdwyn terwyl hulle in ‘n wit Volkswagen Polo gereis het. Volgens polisiewoordvoerder Athlenda Mathe is die liggame nog nie geïdentifiseer […]
# Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, stel vandag die Provinsiale tak van die G20 in Gqeberha, Oos-Kaap bekend. Die tweedaagse geleentheid sal fokus op solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid. Die vergadering vind plaas terwyl Suid-Afrika in November die globale forum vir ekonomiese samewerking tussen die wêreld se grootste ekonomieë aanbied. Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, […]
# Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof meegedeel die humanitêre ineenstorting in Gaza is nie die gevolg van konflik nie, maar ‘n doelbewuste strategie deur Israel om die Palestynse volk te vernietig. Die hof hoor vandag argumente oor Israel se optrede. President Cyril Ramaphosa se regsadviseur, Nokukhanya Jele, het op die tweede dag van verhore in […]
# Die DA het eerste minister Mark Carney en Kanada se Liberale Party gelukgewens met hul oorwinning in die nasionale verkiesing. Die DA sê Carney se oorwinning bring hernieude hoop vir liberale demokrasie te midde van wêreldwye onsekerheid. Dit volg op die bedanking van die voormalige eerste minister Justin Trudeau vroeër vanjaar. Die DA het […]
# Three bodies, believed to be police members who went missing last week, have been recovered from the Hennops River in Centurion. The officers, en route from the Free State to Polokwane, disappeared on 23 April while travelling in a white VW Polo. According to police spokesperson Athlenda Mathe, the bodies are yet to be […]
# The DA has congratulated Prime Minister Mark Carney and Canada’s Liberal Party on their national election victory. The DA says Carney’s win brings renewed hope for liberal democracy amid global uncertainty. This also follows former prime minister Justin Trudeau’s resignation earlier this year. The DA expressed its desire to strengthen diplomatic and trade ties […]
# South Africa has told the International Court of Justice that the humanitarian collapse in Gaza is not a consequence of conflict, but a deliberate strategy by Israel to destroy the Palestinian people. This comes as the court hears arguments over Israel’s conduct. On the second day of hearings in The Hague, speaking via an […]
# Minister van Vervoer, Barbara Creecy sê Suid-Afrika het die laagste aantal padsterftes in drie jaar gedurende die Paasnaweek aangeteken. Botsings het met 32,5-persent verminder en sterftes het met 45,6-persent gedaal in vergelyking met 2024. Creecy skryf die sukses toe aan vroeë beplanning, sigbare verkeerspatrollering, en vennootskappe tussen die gemeenskap en die regering. Meer as […]
# Transport minister Barbara Creecy says South Africa recorded the lowest Easter road crash fatalities in three years. Crashes dropped by 32.5-percent and fatalities fell by 45.6-percent compared to 2024. Creecy credits early planning, visible traffic patrols, and partnerships with civil society and government. Over 177-thousand vehicles were checked and 941 drunk drivers arrested. She […]