# President Cyril Ramaphosa het ‘n bevel onderteken wat die omvang van die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Geïntegreerde Finansiële Bestuurstelsel-tender uitbrei. Aanvanklik het die eenheid slegs op die Nasionale Tesourie gefokus. Die omvang is nou verbreed om die Staatsinligtingstegnologie-agentskap en die Departement van Staatsdiens en Administrasie in te sluit. Dit sal enige beweerde […]
# Accused number four in the Senzo Meyiwa murder trial, Mthokoziseni Maphisa, will find out today if the charges against him will be dropped. This is after he applied for a Section 174 discharge under the Criminal Procedure Act. Maphisa has argued that the State has failed to link him to the alleged plot to […]
# The DA says government inaction has resulted in thousands of South Africans losing their jobs in the steel and auto industries. This comes as ArcelorMittal South Africa will be cutting three-thousand-500 direct jobs, while at the same time, Ford, Goodyear, and Mercedes are also cutting hundreds more jobs. The DA’s Toby Chance says industries […]
# President Cyril Ramaphosa has signed a proclamation that broadens the scope of a Special Investigating Unit’s probe into the Integrated Financial Management System tender. Initially, the unit was only focusing on the National Treasury. The investigation has now been broadened to include the State Information Technology Agency and the Department of Public Service and […]
# Solidariteit sê meer as vierduisend werksgeleenthede is in gevaar terwyl ArcelorMittal Suid-Afrika voorberei om sy langstaal-aanlegte in Newcastle, KwaZulu-Natal, en Vereeniging in Gauteng te sluit. Die vakbond skryf dit toe aan die regering se gebrek aan optrede, met verwysing na hoë elektrisiteitskoste, swak spoorwegstelsels en onvoldoende invoerbeskerming. Hulle beloof om betrokke lede te steun […]
# Die minister van Kommunikasie en Tegnologie, Solly Malatsi is bekommerd oor die toename in inhoud wat deur kunsmatige intelligensie gegenereer word. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg gewaarsku dat diepvervalsings ingespan kan word om burgers te mislei en narratiewe te manipuleer. Die minister sê hoewel KI baie voordele bied, hou dit ook […]
# Die Nasionale Vereniging van Onderdele- en Verwante Vervaardigers sê Augustus het die sterkste binnelandse nuwe voertuigverkope getoon sedert Oktober 2019. Verkope het met byna 19-persent op ‘n jaargrondslag gestyg tot meer as 51-duisend-eenhede. Passasiersmotors het 36-duisend-eenhede oorskry, terwyl uitvoere ook met meer as ses-persent gestyg het ondanks wêreldwye tariefuitdagings. Toyota is die voorloper, gevolg […]
# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga sê hulle sal ‘n breedvoerige stryd teen die nuwe rasse- en geslagskwotas voer en in die Konstitusionele Hof appelleer. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria hul dringende aansoek van die hand gewys het om die nuwe regulasies vir gelyke indiensneming te stop, wat hierdie maand in […]
# Die Digitale Ekonomie-werkgroep gaan die Media 20-verklaring by die G20-beraad in November voorlê om globale samewerking oor inligtingsintegriteit te versterk. Die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het by die Media 20-beraad in Johannesburg gesê Suid-Afrika is verbind tot die bevordering van die agenda deur die VN, UNESCO en onafhanklike media. Hy […]