# Ithuba Lotery het ‘n dringende hofaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die oorhandiging van die vierde lottolisensie aan Sizekhaya Holdings te stop. News24 berig die onderneming, wat tweede in die bodproses geëindig het, beweer die bodevalueringsproses was gebrekkig en wil hê die toekenning van die lisensie moet opgeskort word totdat die hof […]
# Sokker: Die Department van Sport, Kuns en Kultuur het belangrike vooruitgang met die instelling van tegnologie vir die video-assistentskeidsregter aangekondig en 82-miljoen-rand van sy huidige begroting beloof om dit te verwesenlik. Mylpale is bereik in samewerking met die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en die Premierliga, soos die uitreiking van ‘n versoek om voorstelle en belyning met […]
# The Department of Defence says it’s in talks to postpone the joint BRICS Naval exercise, originally scheduled for November. The exercise, held every two years between South Africa, Russia and China, is now expected to take place on a later mutually suitable date. The department’s Siphiwe Dlamini says the postponement is necessary to avoid […]
# Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika het ‘n rekord-netto-wins van 5,3-miljard-rand getoon vir die jaar tot einde Maart, ’n styging van 14,4 persent. Dis gesteun deur hoër netto-rente-inkomste en billike waarde-opbrengste. Die uitvoerende hoof, Boitumelo Mosako, sê volgehoue inkomste het met 13,7-persent to 5,1-miljard-rand gegroei, terwyl afbetalings op die leningsboek ’n rekordvlak van 27,4-miljard-rand behaal het. […]
# Soccer: The Department of Sport, Arts and Culture has announced major progress in implementing Video Assistant Referee technology in South African soccer and pledged 82-million-rand of its current budget to make it a reality. Working with the South African Football Association and the Premier Soccer League, milestones include issuing a Request for Proposals and […]
# The DA says it’s in possession of a letter from the energy regulator, Nersa, admitting serious errors in its tariff calculations, which resulted in a 54-billion-rand settlement with Eskom. In the letter, Nersa chairperson Thembani Bukula confirmed a remedial process is underway to establish accountability for the costly mistakes. The DA’s Kevin Mileham says […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, versoek om dringend belastingskale aan te pas om tred te hou met inflasie. Die vakbond eis outomatiese, inflasie-gekoppelde aanpassings, deursigtige verslagdoening oor bykomende inkomste en ‘n einde aan verborge belasting. Claude Naiker van die vakbond waarsku die oorskakeling na ‘n hoër belastingskaal kan […]
# Ithuba Lottery has launched an urgent court application in the High Court in Pretoria to stop the handover of the fourth lotto licence to Sizekhaya Holdings. According to News24, the company, which placed second in the bid process, claims the bid evaluation process was flawed and wants the award frozen until the court reviews […]
# Die kabinet het ingestem tot ‘n Artikel 139-ingryping in die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit in Noordwes, wat beheer oor die munisipaliteit se administrasie neem. Die besluit volg nadat die organisasie Sakeliga druk op die regering uitgeoefen en gedreig het met persoonlike kostebevele teen ministers indien daar nie opgetree word nie. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet […]