# Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging, Mzwandile Masina, moet ‘n besluit neem oor ‘n EFF-versoek om minister Parks Tau te ontbied. Die EFF-LP en woordvoerder van die party, Sinawo Thambo, sê hulle is bekommerd oor die onlangse aanstelling van drie ANC-lojaliste op die raad van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie. Thambo […]
# The ANC Young Women’s Desk has condemned the pandemic of gender based violence and femicide in all its manifestations. The ANC’s Nkanyezi Thabethe referred to the recent death of two grade 12 learners Sinothando Malinga and Ibanathi Peter in the Eastern Cape. She says the two girls met their demise after an innocent venture into recreational activities, […]
# The chairperson of Parliament’s portfolio committee on Trade, Industry, and Competition, Mzwandile Masina, is mulling over a request by the EFF to summon minister Parks Tau. EFF national spokesperson and MP Sinawo Thambo expressed concern over the recent appointments of three ANC loyalists to the board of the Industrial Development Corporation. Thambo says the […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê hulle beskou die DA se dreigement om aan die Nasionale Dialoog te onttrek en nie belangrike begrotings in die Parlement te steun nie, in ʼn ernstige lig. Mbalula sê president Cyril Ramaphosa het sy internasionale reis na Spanje gekanselleer in afwagting op die DA se aankondiging die […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says they viewed the DA threat of not participating in the National Dialogue and not to support key budget votes in Parliament in serious light. Mbalula says president Cyril Ramaphosa cancelled his planned international trip to Spain after an expected announcement by the DA over the weekend. He says tensions between the […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die DA kan kies om die regering van nasionale eenheid te verlaat. Die DA het vroeër aangekondig hy onttrek hom aan die Nasionale Dialoog en gaan nie vir belangrike besluite rakende die begroting stem nie ná president Cyril Ramaphosa se afdanking van die adjunkminister van Handel, […]
# Jeff Bezos en Lauren Sanchez het hul drie dae lange troue in Venesië Saterdagaand afgesluit met ʼn viering by ʼn ou Middeleeuse skeepswerf, Arsenale. Die Amazon-miljardêr en die voormalige joernalis is in ʼn privaat seremonie op die afgesonderde, geskiedkundige eiland, San Giorgio Maggiore, getroud. Venesië se ministerie van Toerisme het beraam die viering sal […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the DA has a choice to leave the government of national unity. The DA earlier announced it will not participate in the National Dialogue and threatened to withdraw support for key budget votes after president Cyril Ramaphosa axed the deputy minister for Trade, Andrew Whitfield. Mbalula says if the DA propose […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen-forum sê hy is geskok deur wat hy noem die DA se skynheiligheid en voortdurende dreigemente oor sy posisie in die regering van nasionale eenheid. Dit volg nadat die DA-leier, John Steenhuisen, vroeër aangekondig het die party gaan nie aan die Nasionale Dialoog deelneem nie weens die afdanking van die adjunkminister […]