# Die SAKP het die onlangse aanval op adjunkpresident Paul Mashatile se konvooi veroordeel. Hy was op pad van ʼn vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee toe daar naby die N12 in Boksburg op sy konvooi geskiet is. Die SAKP sê die misdadige optrede is ʼn aanval op ʼn individu en ʼn regstreekse […]
# The ANC says Pope Francis led a life of service, humility, and unwavering moral leadership. The 88-year-old Pontiff, the first Latin American leader of the Roman Catholic Church, died of a stroke and subsequent irreversible heart failure on Monday morning. The ANC’s spokesperson, Mahlengi Bhengu-Motsiri, says Pope Francis’s ability to lead beyond religious, political, […]
# Build One SA se president, Mmusi Maimane, het by die wêreld aangesluit om oor pous Franciskus te rou en sê hy was ʼn kampvegter vir die armes, geregtigheid en Afrika en ʼn hervormer. Die 88-jarige pous is Paasmaandag by die Vatikaan dood. Maimane sê hy het in die Katolieke Kerk grootgeword en verstaan die […]
# Die Anglikaanse aartsbiskop, Thabo Makgoba, sê pous Franciskus was die laaste morele stem wat wêreldwyd herken is in hierdie tye van verwarring, en ʼn leier wat duidelik leiding gegee het in ʼn ingewikkelde en gepolariseerde politieke wêreld. Die 88-jarige pous is Maandag dood, ʼn dag nadat hy Paassondag op Sint Petrusplein verskyn het om […]
# Die polisie en die Presidensiële Beskermingseenheid het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat daar op adjunkpresident Paul Mashatile se amptelike voertuig geskiet is. Mashatile het teruggekeer van ’n vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee toe daar ‘n paar weke gelede op sy konvooi in Boksburg, naby die N12, geskiet is. Mashatile het […]
# President Cyril Ramaphosa sê as kerkhoof en wêreldwye figuurlike leier, het pous Franciskus ‘n beskouing van insluiting, gelykheid en sorg vir gemarginaliseerde individue en groepe bevorder. Die eerste Latyns-Amerikaanse leier van die Rooms-Katolieke Kerk, is gisteroggend op 88-jarige ouderdom oorlede. Hy is onlangs uit die hospitaal ontslaan ná weke se behandeling vir longontsteking. Ramaphosa […]
# Die DA se oorsese netwerk, DA Abroad, verwelkom die Onafhanklike Verkiesingskommissie se versekering dat oorsese aanlyn registrasie die naweek in werking sal tree. Dit volg nadat die OVK se adjunk uitvoerende hoof van verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, dié week aan die Parlement bevestig het dat die aanlyn registrasiestelsel vir buitelandse kiesers nou gereed is. Ludré […]