# The Morebeng Regional Court has sentenced a 43-year-old grandmother from Botlokwa to ten years in prison for severely assaulting her four-year-old grandson for bedwetting. State advocate Andrew Kgatla highlighted the lasting trauma inflicted. NPA’s Mashudu Malabi-Dzhangi welcomed the sentence and reaffirmed a zero-tolerance approach to child abuse:
# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het ‘n alternatiewe gesondheidsorg-raamwerk aan die Presidensie voorgelê. Die plan beoog om regverdigheid, doeltreffendheid, en volhoubaarheid in the openbare en die privaat sektor te verbeter. Die plan stel gedesentraliseerde gesondheidsorg-bestuur, die skeiding van befondsing en aankope voor, asook die uitbreiding van mediese skemas om die finansiële las te verminder. Die […]
# The South African Medical Association has submitted an alternative healthcare framework to the Presidency. The plan aims to improve fairness, efficiency, and sustainability in the public and private sectors. It suggests decentralising healthcare management, separating funding and purchasing, and expanding medical schemes to reduce financial strain. The association’s vice-chairperson, Ames Dhai, believes this approach […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die hoof van die Eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Ondersoeke, Mmantsheke Lekhele, ontplooi om toesig te hou oor die ondersoek na die verkragting van ‘n sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap. Woordvoerder Athlenda Mathe sê Lekhele vergader met ondersoekers om behoorlike omsigtigheid te verseker en seker […]
# National Police Commissioner Fannie Masemola has deployed the head of the Family Violence, Child Protection, and Sexual Investigations unit, Mmantsheke Lekhele, to oversee the probe into the alleged rape of a seven-year-old girl in Matatiele in the Eastern Cape. Police spokesperson Athlenda Mathe says Lekhele is meeting with investigators to ensure due diligence and […]
# ‘n Zimbabwiese burger wat beskuldig word van die moord op ses patrolleerders van Soshanguve het sy borgtogaansoek laat vaar in die Landdroshof in Pretoria-Noord. Die 27-jarige staan tereg op verskeie aanklagte, insluitend moord, poging tot moord en roof. Die owerhede beweer hy was deel van ‘n groep wat die patrolleerders aangeval het. Die Nasionale […]
# Staatsamptenare van Botswana gaan die week met Suid-Afrika se Elektrisiteitsministerie vergader ná ‘n toename in kraginvoerkoste. Volgens berigte vererger die styging in kraginvoerkoste Botswana se voortslepende elektrisiteitskrisis. Probleme by die Morupule B-aanleg het gelei tot gereelde kragonderbrekings, terwyl Eskom se tariewe styg. Botswana skuld Eskom 3,4-miljard-rand. Botswana berei tans ‘n tender voor vir 1,5-GiggaWatt […]
# A Zimbabwean national accused of murdering six Soshanguve patrollers has abandoned his bail application in the Pretoria North Magistrate’s Court. The 27-year-old faces multiple charges, including murder, attempted murder, and robbery. Authorities allege he was part of a group that attacked the patrollers. National Prosecuting Authority spokesperson Lumka Mahanjana says the accused remains in […]
# Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur gaan dienslewering versnel om Suid-Afrika in ‘n bouterrein te omskep. Minister Dean Macpherson het tydens die Openbare Werke- en Infrastruktuurberaad in Sandton, Johannesburg, beklemtoon dat dade belangriker is as woorde. Hy het ook verwys na die uitdagings as gevolg van vorige vertragings en ondoeltreffende openbare infrastruktuurprojekte. Die […]