# The ANC National Executive Committee has implemented a rotation principle to restructure sub-committees and provincial deployments. Secretary-general Fikile Mbalula says the move will boost efficiency and coordination. Key changes include Zuko Godlimpi replacing Mmamoloko Kubayi as Economic Transformation chair, Faith Muthambi succeeding Ronald Lamola in Legal and Constitutional Development, and Geraldine Moleketi leading the […]
# Die Grensbestuursowerheid, in vennootskap met Brand South Africa en die Instituut vir Globale Dialoog, bied ‘n simposium in Pretoria aan oor grens- en migrasiebeheer om korrupsie hok te slaan. Afgevaardigdes sal wetenskaplike oplossings deel oor die beveiliging van Suid-Afrika se grense. Dit volg nadat 33 amptenare sedert April 2023 afgedank is. Die woordvoerder, Mmemme […]
# ActionSA se Vroueforum sê dis kommerwekkend dat die Bergville College-skool in die Oos-Kaap skynbaar meer fokus op die beskerming van sy reputasie eerder as om sy samewerking aan wetstoepassers te gee om geregtigheid te verseker vir die sewejarige verkragting-slagoffer, Cwecwe. Die party sê skole moet ‘n plek van veiligheid vir kinders wees, nie ruimtes […]
# Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het die verkragting van die sewejarige Cwecwe by die Bergview-kollege in Matatiele in die Oos-Kaap verdoem. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het beklemtoon dat geslagsgeweld en vrouemoord die gemeenskap uitmekaar skeur en eis dringende ingryping. Mbalula het wetstoepassers aangemoedig om beslissend op te tree en ‘n beroep […]
# Electricity and Energy minister, Kgosientsho Ramokgopa, says South Africa needs 440-billion-rand to modernise and expand its electricity grid. The plan includes upgrading transmission infrastructure to improve energy security and support renewable power. Ramokgopa told the media due to the state’s financial constraints, the government is turning to independent transmission providers to help fund and […]
# Minister of Electricity and Energy, Kgosientsho Ramokgopa, says the government is taking a significant step in addressing its energy crisis by expanding electricity transmission infrastructure. He emphasised the need to enhance energy security and integrate renewable power sources. Ramokgopa told the media the move aims to resolve structural energy constraints and unlock economic growth […]
# The ANC’s National Executive Committee has stressed the urgency of party renewal. Secretary-general Fikile Mbalula outlined plans for a radical overhaul, eliminating complacency and gatekeeping. He reaffirmed the ANC’s commitment to discipline, activism against corruption, and integrity through the smart membership card. He also highlighted the importance of political education in the party’s renewal […]
# Veertig-duisend onderwysers is opgelei in kodering danksy Tangible Africa se driejaar-vennootskap met die Departement van Basiese Onderwys en onderwysersvakbonde. Die onderwysers het tussen 2022 en 2024 opleiding ontvang in onder meer die BOATS- en TANKS-toepassings. Dit het gelei tot die stigting van koderingsklubs in skole en verhoogde deelname aan kompetisies soos Coding4Mandela. Tangible Africa […]
# Suid-Afrikaanse mynmaatskappye en die versekeraar Discovery het ingetree om die leemte te vul ná Amerikaanse hulpverlening aan MIV-programme in Afrika gestop is. Die Departement van Gesondheid het mynondernemings gevra om te help met die verspreiding van MIV-middels en om gemeenskapsuitreike uit te brei. Kenners waarsku 7,8-miljoen Suid-Afrikaners leef met MIV en 25 jaar se […]