# The Presiding Officers of Parliament have condemned the violent criminal attack on three DA members of Parliament. Police portfolio committee chairperson, Ian Cameron, Nicholas Gotsell, and Lisa Schickerling, were assaulted while returning from an oversight visit to the police training college in Philippi, Cape Town, on Tuesday. Parliament’s spokesperson, Moloto Mothapo, says the presiding […]
# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron en twee van sy DA-kollegas was gister die slagoffers van ‘n rooftog in Phillipi, Kaapstad. Cameron, Lisa Schickerling en Nicholas Gotsell was op pad terug van ‘n oorsigbesoek aan die polisiekollege in Philippi toe hul voertuig onder bakstene van rowers deurgeloop het. George Michalakis […]
# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Staatsdiens en Administrasie verwelkom die Onderwys Arbeidsverhoudingeraad se ondersoek na spookonderwysers en die verkoop van onderwysposte. Die raad word ondersteun deur vakbonde en onderwysdepartemente en sal landwyd ‘n verifikasieproses van opvoeders en leerders uitvoer, met uitslae wat teen Oktober verwag word. Die voorsitter, Jan de Villiers, sê spookwerkers dreineer […]
# Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad is besig om te onderhandel met die ambassade van die VSA en die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om verligting te kry van die onlangs ingestelde 30-persent tariewe op Rooibos-uitvoere. Rooibos, wat slegs in die Wes-Kaap gekweek word, word meesal in grootmaat na die VSA verskeep vir vermenging, verpakking en […]
# Die DA sê Sandton-inwoners het ‘n ernstige watertekort terwyl die roete vir die G20-beraad spesiale aandag kry. Volgens die party, het baie huise en besighede nie water nie, maar beamptes is besig om die Sandton langs die G20 roete in Sandton te inspekteer vir internasionale optiese kabels. Leah Potgieter van die DA vra die […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad sê hy sal die liggaam van die vermoorde e-taxibestuurder, Siyanda Mthokozisi, na KwaZulu-Natal vervoer om begrawe te word. Mthokozisi is verlede week buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto, in Gauteng, geskiet in ‘n voorval wat vermoedelik verband hou met die spanning tussen e-taxibestuurders en taxi-operateurs. Die president van Santaco, Abnar […]
# Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het nuwe administrateurs aangestel om die sukkelende Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede te stabiliseer. Matjie Masoga sal in beheer wees van die Dienste SETA, Dithabe Nkoane die Konstruksie SETA, en Zukile Mvalo die Plaaslike Regering SETA. Minister Buti Manamela sê ingewortelde bestuursmislukkings, insluitend verkrygingsonreëlmatighede en raadsonstabiliteit, het die […]
# Die Kgalema Motlanthe-stigting het berigte ontken dat hy van die nasionale dialoog onttrek het, en verduidelik dat hy nooit amptelik deel van die konvensie was nie. Die stigting sê die voormalige president kon as gevolg van ander verpligtinge nie die byeenkoms op 15 en 16 Augustus by Unisa bywoon nie, maar het wel ondersteuning […]
# My Vote Counts waarsku president Cyril Ramaphosa se onlangse veranderings aan die Wet op Politieke Befondsing vererger die geheimhouding en verminder aanspreeklikheid in politieke skenkings. Ramaphosa het die jaarlikse skenkingsperk verdubbel tot op 30-miljoen-rand en die openbaarmakingsdrempel tot 200-duisend-rand verhoog. Joel Bregman van die groep voer aan dit sal die invloed deur welgestelde skenkers […]