# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie is strydig met die Grondwet en kan nie bekragtig word nie. Die wetsontwerp is in die Nasionale Vergadering aanvaar en brei die kommissie se magte uit na plaaslike regerings en openbare instellings. Dit magtig ook regeringspogings om die staatsdiens meer professioneel te maak. Michael […]
# Gemeenskappe aan die Wildekus pak Shell, Impact Africa en die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie vandag in die Konstitusionele Hof. Die saak handel oor die seismiese gas-opnames aan die Wildekus en regte om olie te ontgin wat in 2014 aan Shell en Impact Africa toegestaan is. Die hof moet bepaal of die Appèlhof […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hy behaal steeds aansienlike sukses met sy landwye Shanela-operasies. Die afgelope week is 15-duisend-763 verdagtes weens verskeie oortredings gearresteer. Dit sluit twee-duisend-133 gesoekte persone in wat in verskillende dele van die land vasgetrek is. ʼn Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê 265 verdagtes is aangekeer weens verkragting en 92 was op […]
# The Institute of Race Relations says the Public Service Commission Bill conflicts with the Constitution and cannot lawfully be adopted. The bill, which has been adopted by the National Assembly, extends the commission’s powers to local government and public entities. It will also provide more legislative teeth to government efforts to professionalise the public service. […]
# Die president van die Suid-Afrikaanse Vakbondfederasie Zingiswa Losi, waarsku teen onenigheid binne die alliansie en doen ‘n beoep op die ANC en SAKP om nie ‘n wig tussen werkers in te dryf nie. Die SAKP het besluit as ‘n onafhanklike party aan die 2026 plaaslike verkiesing deel te neem en voer as redes aan […]
# Communities from the Wild Coast will square off against Shell, Impact Africa, and the Department of Mineral Resources and Energy in the Constitutional Court today. The case is around the gas seismic surveys off the Wild Coast and oil exploration rights, granted to Shell and Impact Africa in 2014. At stake is whether the […]
# Die DA vra die regterlike dienskommissie om dringend aandag te gee aan klagtes van omkopery teen ‘n regter van die Hooggeregshof in Johannesburg. ‘n Sakeman en prokureur van Heidelberg, Bouwe Wiersma, het ‘n formele klagte ingedien. Hy beweer ‘n regter het aanvanklik sewe-duisend-rand versoek om verlof tot appèl toe te staan teen ‘n uitsettingsbevel. […]
# The South African Police Service says it continues to record commendable successes through nationwide Shanela operations. In the past week, 15-thousand-763 suspects were arrested for various offences, including two-thousand-133 wanted individuals who were tracked down in different parts of the country. Police spokesperson, Amanda van Wyk, says among those arrested are 265 suspects apprehended […]
# President Cyril Ramaphosa het ʼn proklamasie onderteken wat die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Oorlog teen Lekplekke-program uitbrei om die Drop the Block-projek in te sluit. Die ondersoek was aanvanklik beperk tot die Departement van Water en Sanitasie en Sedibeng Water, maar sal nou ook Lepelle Northern Water insluit. Die ondersoek handel oor […]