# Soweto Tourism has slammed the Gauteng government for its failure to resolve the ongoing liquidation of the Mandela House Museum on Vilakazi Street, in Soweto. As the world commemorates Mandela Day, the association argues the museum, once envisioned as a symbol of heritage and empowerment, remains under the control of liquidators with no clear […]
# Statistieke Suid-Afrika sê daar is ‘n merkbare afname in siviele skuldsake. Siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is het in die drie maande tot Mei vanjaar met 17-persent gedaal en die aantal siviele vonnisse wat aangeteken is, het met 20-persent gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Onica Mushwana van Statistieke SA sê die […]
# Die Lanseria Internasionale Lughawe bied sy tweede jaarlikse Nelson Mandeladag Loopbaantentoonstelling aan met die tema Laat jou drome vlerke kry. Die tentoonstelling verwelkom meer as 400 leerders uit verskeie skole, en bied leiding van top-kundiges in lugvaart, verdediging en tegnologie. Die tentoonstelling, geborg deur SAAB Grintek Verdediging, Axis Lugvaart, en die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid, bevorder […]
# Die DA sê die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, kan nie weghardloop of wegkruip vir die Parlement of die wet nie. Nkabane was nie vandag op ‘n belangrike parlementêre komiteevergadering oor haar beweerde ontplooiing van ANC-kaders na rade van Sektor-onderwys- en Opleidingsowerhede nie. Die DA-lid, Karabo Khakhau, sê ondanks ANC-beskerming, sal […]
# Die Polisie sê hy bly onwrikbaar in sy pogings om geslagsgeweld en vrouemoord te bestry met ‘n veelsydige benadering wat slagofferondersteuning, gemeenskapsbetrokkenheid en samewerking met ander belanghebbendes insluit. Altesaam 122 verdagtes is binne ‘n week in hegtenis geneem vir verkragting, met die Vrystaat wat op 28 die meeste arrestasies gehad het, gevolg deur Gauteng […]
# The DA says minister of Higher Education and Training, Nobuhle Nkabane cannot run or hide from Parliament or the law. Nkabane snubbed a crucial parliamentary committee meeting today regarding her alleged Sector Education and Training Authority cadre deployment scheme. The DA’s Karabo Khakhau says, despite ANC protection, they will not allow the minister to […]
# EFF National Council of Provinces member Virgil Gericke rejected Budget Votes that covered Police, IPID, and the Civilian Secretariat Budget, calling them a reward for failure and corruption. Gericke says SAPS leadership is captured, IPID is compromised, and justice is collapsing. Gericke says the 64-billion-rand for visible policing is inadequate, while four-billion-rand goes to […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het ’n werksbesoek aan China afgesluit wat gefokus het op die versterking van betrekkinge en ekonomiese samewerking tussen Suid-Afrika en China. Mashatile het die China Internasionale Voorsieningsketting‑uitstalling bygewoon, Suid-Afrika se Nasionale Pawiljoen met 30 organisasies geopen, en die Chinese adjunkpresident, Han Zheng, ontmoet. Mashatile sê die besoek het Suid-Afrika se strategiese […]
# Statistics South Africa says there’s been a notable drop in civil debt cases. In the three months ending in May this year, civil summonses issued for debt fell by 17-percent, while the number of civil judgments recorded dropped by 20-percent compared to the same period last year. Stats SA’s Onica Mushwana says the figures […]