# The family of murdered Johannesburg student Leigh Matthews has rejected recommendations for the possible parole of her killer. Donovan Moodley was convicted in 2005 for murder, kidnapping and extortion, and remains behind bars 21 years after the crime. Matthews’ father, Rob, told SABC News the process has reopened painful wounds, stressing there has been […]
# Die leier van BOSA, Mmusi Maimane, het in ‘n brief aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aangedring op totale deursigtigheid oor die raad van die Openbare Beleggingskorporasie. Die woordvoerder van BOSA, Roger Solomons, sê die nuwe nie-uitvoerende direkteure is aangestel sonder enige verduideliking of geen openbare konsultasie nie. Hy sê dit is buitengewoon […]
# The UDM is calling on acting Police minister Firoz Cachalia and national police commissioner Fannie Masemola to urgently reinforce to safeguard press freedom while strengthening policing during protests. The party’s Zandile Phiri referred to journalists Sandiso Phaliso who was assaulted in Nyanga in Cape Town, and Julia Evans who was wounded by a rubber bullet while covering community […]
# Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge sê hy is bekommerd die Wysigingswetsontwerp op Immigrasie sal afdwingings- en deportasiemeganismes teen migrante, vlugtelinge en asielsoekers versterk. Die wetsontwerp, wat verlede week in die Parlement bekragtig is, stel duidelike reëls vir aanhouding en deportasie, met landdroste wat toesig hou oor besluite. Claude Kayitare van die organisasie […]
# Wildlife Ranching South Africa have accused Forestry, Fisheries and the Environment minister, Dion George of failing to set annual hunting quotas for elephants, black rhinos and leopards. George recently announced he would withhold quotas pending a court outcome. The organisation argues the minister is using the case as an excuse for inaction. Ranchers say […]
# BOSA leader, Mmusi Maimane has written to Finance minister Enoch Godongwana, demanding full transparency on the board of the Public Investment Corporation rationale and legal basis for prematurely terminating the previous board’s extended term. BOSA’s spokesperson, Roger Solomons says ten new non-executive directors were appointed, with no explanation and no public consultation. He says it is […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum sê die Christelike gemeenskap is nie verward deur die Konstitusionele Hof se uitspraak wat toelaat dat mans wettig hul vrouens se vanne kan aanneem nie. Die hof het bevestig dat afdelings van die Wet op Geboortes en Sterftes ongrondwetlik is, wat in effek ‘n laer hof se uitspraak handhaaf. […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings vra dringende optrede om renperde te beskerm. Kommer bestaan oor die gebruik van tongbande en perde wat te jonk is om aan wedrenne deel te neem. ʼn DBV-woordvoerder, Bryce Marock, sê dierewelsyn moet voorkeur kry bo kommersiële belange. Hy vra strenger wetstoepassing, strafregtelike vervolging waar nodig, ʼn verbod op […]