# Die Solidariteit Beweging het ‘n uitgebreide gemeenskapsbesoek aan die VSA van stapel gestuur. Die voorsitter, Flip Buys, sê die regering en die ANC het bande met Washington beskadig en kan nie vertrou word om alleen die verhoudings te herstel nie. Die afvaardiging sal federale en staatsrolspelers ontmoet om voorspraak vir die ekonomie en werkers […]
# Die GOOD-party vra dat die regerng van nasionale eenheid ‘n sterk openbare verklaring moet uitreik wat mediese vigilantisme en xenofobie in openbare hospitale en klinieke veroordeel. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê ‘n een-jaar oue babaseun, Praise Banda het hierdie week in Alexandra gesterf nadat mediese vigilante glo sy ma, Grace, verhinder het om […]
# Home Affairs minister Leon Schreiber says the new Electronic Travel Authorisation system uses artificial intelligence to fight corruption. Speaking at the Tourism Leadership Conference in Sun City, he explained the digital platform will automate visa applications, verify passports, and match selfies to passport photos. Initially for tourist visas under 90 days, the system will […]
# The Madlanga commission of inquiry into criminality, political interference and corruption in the criminal justice system has been cautioned about the risk of rising political violence ahead of next year’s local government elections. KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi presented evidence highlighting ongoing challenges in handling political killing cases, including delays in prosecutions. Mkhwanazi also […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die taakspan vir politieke moorde het voortgegaan met sy werk selfs nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, die ontbinding daarvan beveel het. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hoewel die span nooit ophou werk het nie, was daar minder lede om die werk te doen. […]
# ‘n Senior ekonoom by FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê sterker balansstate en koopkrag behoort kleinhandelverkope in die nabye toekoms te ondersteun. Hy sê kleinhandelverkope het in Julie goed presteer en op ‘n jaargrondslag met 5,6-persent gegroei, op van die 1,7-persent in Junie. Mkwanazi sê dit is die 17de agtereenvolgende maand van positiewe groei op ‘n […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says the political killings task team continued operating even after Police minister Senzo Mchunu ordered it disbanded. Mkhwanazi told the Madlanga Commission in Pretoria that, although the team never stopped working, it operated with fewer members. Mkhwanazi confirmed he did not personally disband the unit, which carried on investigating […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê vyf inhegtenisnemings is nie uitgevoer nie uit 121 politieke moorddossiere wat oorgeplaas is na die nasionale polisiehoofkantoor in Pretoria. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hoewel die dossiere geskandeer en geoudit is voor oorhandiging, is die opdrag om verdagtes aan te keer, nie nagekom nie:
# The Solidarity Movement has begun an extensive community diplomacy visit to the US. Chairperson Flip Buys says government and the ANC have damaged ties with Washington and can’t be trusted to repair relations alone. The delegation will meet federal and state role players, advocating for the economy and workers. He argues poor diplomacy is […]