# Die vakbond Solidariteit waarsku werkgewers om nie rasgebaseerde werkverskaffingsplanne teen 1 September voor te lê nie, en sê daar is kommer oor die wettigheid van nuut-gepubliseerde regeringsregulasies. Die vakbond het regstappe geneem, en meen die regulasies wat deur die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, bekend gemaak is, is ongrondwetlik en gebrekkig. Pieter […]
# The Association for the Protection of Road Accident Victims has called on Transport minister, Barbara Creecy, to abandon plans for the new Road Accident Benefit Scheme, urging her to reform the struggling Road Accident Fund. The Association’s deputy chair, Ngoako Mohlaloga, warned that the scheme would reduce victims’ rights and compensation. He labels it a […]
# Die MK-party het die DA skerp gekritiseer en die party beskuldig dat dit ‘n skisofreniese party is wat onseker is of dit deel van die regering of die opposisie is. Tydens die debat in die parlement oor die toedelingswetsontwerp het Wesley Douglas van die party die hoë skuldterugbetalings gekritiseer en die regering van nasionale […]
# Die Johannesburgse Aandelebeurs se Alle Aandele-indeks het vanoggend deur ‘n belangrike mylpaal van 100-duisend punte gebreek. Die indeks is vanjaar byna 20-persent hoër. Die uitvoerende hoof van die JSE-groep, Leila Fourie, sê die prestasie is nie slegs ‘n syfer-mylpaal nie, maar ‘n kragtige weerspieëling van die veerkragtigheid, innovering en operasionele uitnemendheid van maatskappye wat […]
# Trade union Solidarity warns employers not to submit race-based employment plans by the 1st of September, citing concerns over the legality of newly published government regulations. The union has taken legal action, claiming the regulations introduced by Employment and Labour minister Nomakhosazana Meth are unconstitutional and flawed. Solidarity’s Pieter Jordaan urged employers to stop […]
# Former chief justice Raymond Zondo says the bulk of corruption occurs within public procurement. Speaking at the South African Council of Churches Anti-Corruption Conference in Johannesburg, Zondo revealed that over 800-billion-rand is spent annually, with procurement laws often abused. Zondo urged the establishment of an independent anti-corruption agency to monitor public tenders, as recommended […]
# Rise Mzansi sê hoewel die Toedelingswetsontwerp nie perfek is nie, moet die Parlement besluite neem in plaas daarvan om eindeloos te debatteer. Die party se leier, Songezo Zibi, het in ‘n toespraak in die Nasionale Vergadering gesê Suid-Afrikaners kan nie meer belasting of skuld bekostig nie, veral nie met miljoene jongmense wat werkloos is […]
# Voormalige hoofregter Raymond Zondo sê Suid-Afrika se stryd teen korrupsie kan nie slaag sonder sterk beskerming en aansporings vir fluitjieblasers nie. Zondo het tydens die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se Anti-Korrupsie Konferensie in Johannesburg gevra dat fluitjieblasers ‘n deel van die verhaalde fondse moet ontvang as hulle inligting die staat help om geld terug […]
# The Johannesburg Stock Exchange All Share Index broke through a major milestone of 100-thousand points this morning. The index is up almost 20-percent this year. JSE Group CEO Leila Fourie says reaching the 100-thousand mark is not just a numerical milestone, but it is a powerful reflection of the resilience, innovation and operational excellence […]