# The South African Weather Service says two cold frontal systems are expected to develop this week. A cold front will make landfall over the south-western parts of the country today, resulting in wet, cold, and windy conditions over the western parts of the Western Cape. Weather forecaster, Lehlohonolo Thobela, says tomorrow the wet and […]
# Eskom se huidige beleid oor sonkragregistrasie is nie net wetlik dubbelsinnig en finansieel moeilik haalbaar nie, maar dit loop ook die gevaar om juis die verskuiwing na dringend noodsaaklike hernubare energie te ondermyn. Dit is die mening van die sake-ontwikkelingsbestuurder van IMPOWER, Matthew Cruise. Eskom het onlangs pogings verskerp om te verseker dat alle […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag aan voort met sy appèlaansoek teen die onskuldigbevinding van die Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, al het hy Suid-Afrika verlaat. Die omstrede pastoor, wat vrygespreek is op 32 ernstige aanklagte, is tot ‘n ongewenste persoon verklaar en verbied om die land binne die volgende vyf jaar binne te kom. Die NVG sê […]
# The National Prosecuting Authority says it will proceed with its appeal on the acquittal of Nigerian televangelist Timothy Omotoso despite him leaving South Africa. The controversial pastor, who was acquitted on 32 serious charges, has been declared an undesirable person and banned from re-entering the country for five years. The NPA says if the appeal succeeds, […]
# Die Suid-Afrikaanse Grammy-bekroonde sanger Tyla word vanjaar die eerste Afrikaan wat die Nickelodeon Kids’ Choice-toekennings aanbied. Die 23-jarige Tyla wie se regte naam Laura Seethal is, is benoem as gunsteling musiekster wêreldwyd en gunsteling-medemusikant vir Show Me Love saam met WizTheMc en Bees and Honey. Ariana Grande, Lady Gaga, Kendrick Lamar en Selena Gomez […]
# Die GOOD-party het President Cyril Ramaphosa gevra om sy ministers van Polisie en Justisie aan te sê om die regskoste van voormalige staatsagente te dek, wat as beskuldigdes of sleutelgetuies in apartheidsake verskyn. Die gewese hoof van die polisie se teeninsurgensie-eenheid, Eugene de Kock, het die hof verlede week genader. GOOD se sekretaris-generaal, Brett […]
# Eskom’s current solar registration policy is not only legally ambiguous and financially burdensome, but it also risks undermining the very shift to renewable energy that South Africa so urgently needs. This is according to IMPOWER business development executive Matthew Cruise. Eskom recently intensified efforts to ensure all grid-tied solar power systems are registered, regardless […]
# Die ANC se parlementêre koukus het hartseer en skok uitgespreek na die dood Saterdag van die ANC-vroueliga se adjunkpresident, Lungi Mnganga-Gcabashe. Sy was ook voorsitter van die portefeuljekomitee oor toerisme, en lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee. Die party se hoofsweep, Mdumiseni Ntuli, sê die 65-jarige Mnganga-Gcabashe het die land goed gedien:
# South African Grammy Award-winning singer Tyla will host this year’s Nickelodeon Kids’ Choice Awards, becoming the first African to host the award show. The 23-year-old, whose real name is Laura Seethal, is nominated for favourite global music star and favourite music collaboration for Show Me Love with WizTheMc and Bees and Honey. Leading the […]