# Die Kaapstadse polisie het klopjagte uitgevoer by 26 eiendomme wat verbind word met ‘n beweerde tenderbedrogsaak van 1,6-miljard-rand. Die grootskaalse operasie, gelei deur die Handelsmisdaad-ondersoekeenheid, het toegeslaan op sakepersele, privaat wonings van munisipale amptenare en persele wat verband hou met ondernemings waaraan stadskontrakte toegeken is. Die stad se woordvoerder, Luthando Tyhalibongo, sê die polisie […]
# Die afgevaardigdes van die Global Sumud-flotielje het onderneem om sy vreedsame humanitêre sending te handhaaf terwyl hulle Gaza nader, ten spyte van aggressiewe vlootbedrywighede en intimidasie. Die afgevaardigdes vra beskerming onder internasionale reg en vra die wêreld om aandag te gee aan die onwettige blokkering van humanitêre hulp en toenemende vyandighede in die streek. […]
# A food processing factory in Ashton in the Western Cape has entered a new era under Langeberg Foods, officially beginning operations from today. The new ownership, taking over from Tiger Brands, includes Norfund, the Ashton Fruit Producers Co-Operative, and the Langeberg Community Trust and aims to secure jobs, support local farmers, and drive community […]
# Cosatu has praised Eskom and government for the utility’s remarkable turnaround, noting its first profit in eight-years and improved power stability. Cosatu’s Matthew Parks says this progress boosts the economy after crippling load-shedding. However, Parks warns that Eskom remains vulnerable due to 95-billion-rand municipal debt, cable theft, corruption, and illegal connections. He urges urgent […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, is vir plundering aangewend eerder as vir gesondheidsorg. Dit volg nadat ‘n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid onthul het sindikate word verbind met die diefstal van meer as twee-miljard-rand, met hospitaalpersoneel en gesondheidsbeamptes wat betrek word. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, vra beter […]
# Police in Cape Town have raided 26 properties linked to an alleged 1.6-billion-rand tender fraud case. The large-scale operation, led by the Commercial Crime Investigations Unit, targeted business premises, private residences of municipal officials, and sites connected to companies awarded city contracts. The city’s spokesperson, Luthando Tyhalibongo, says police collected documents and electronic evidence […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die skuldigbevinding van die EFF-leier, Julius Malema, in sy vuurwapenverhoor in Oos-Londen. Malema se medebeskuldigde, sy voormalige lyfwag Adriaan Snyman, is vrygespreek. Die NVG se Oos-Kaapse woordvoerder, Luxolo Tyali, het bevestig die saak is tot Januarie uitgestel vir die indiening van ‘n voorvonnisverslag, waarna die NVG die hof sal raad […]
# According to the Organisation Undoing Tax Abuse, Tembisa Hospital in Ekurhuleni, Gauteng, was repurposed for looting rather than healthcare. This after a Special Investigating Unit report revealed syndicates linked to the theft of more than two-billion-rand, with hospital staff and health officials implicated. OUTA CEO Wayne Duvenage calls for stronger protection for whistleblowers, and […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die publiek verseker die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, is in ‘n goeie luim en ontvang mediese sorg. Dit volg nadat Khumalo ongesteld gevoel het tydens die verrigtinge by die Madlanga-kommissie in Pretoria, waar hy sou voortgaan met sy getuienis oor die finansiële en politieke netwerke wat verband […]