# Social Development minister Sisisi Tolashe says stabilising her department and fighting poverty remain top priorities under the government of national unity. Tolashe told the media that her immediate focus includes fast-tracking the appointment of key leadership, expanding psychosocial support for victims of gender-based violence, and finalising long-term plans for the 370-rand social relief grant. […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die gebrek aan beheer oor menslike hulpbronne het winsgewend geword vir krimineelgesinde mense wat salarisse ontvang sonder om in diens te wees in staatsdepartemente, semistaatsinstellings en munisipaliteite. Die woordvoerder van die vereniging, Claude Naiker, sê alle vlakke van regering en staatsbeheerde maatskappye betaal miljoene rand aan spookwerkers. Hy sê […]
# Cape Town’s Disaster Risk Management Centre has placed city departments on standby following severe weather warnings from the South African Weather Service. Yellow Level 2 alerts for disruptive rain and damaging waves are forecast from tomorrow through Monday, with damaging winds expected from this evening. Spokesperson Charlotte Powell urges residents to take precautions like […]
# The Public Servants Association says the lack of human resources control has turned lucrative for criminally minded people who are drawing salaries without being employed in government departments, state-owned enterprises and municipalities. The association’s spokesperson, Claude Naiker says all levels of government and parastatals are paying millions of rands to ghost employees. He says this raises further […]
# Die DA het die Openbare Beskermer se besluit verwelkom om ernstige beweringe van finansiële wanbestuur teen die uitvoerende hoof van die Nasionale Behuisings- en Finansieringskorporasie, Azola Meyekiso, te ondersoek. Dit volg nadat die party verlede jaar ‘n klag by die Staatsdienskommissie gelê het. Luyolo Mphithi van die DA sê as die uitvoerende hoof in […]
# Die nywerheidsvakbond GIWUSA is besorg oor die duisende sterftes in Suid-Afrika wat deur lugbesoedeling veroorsaak is. President van GIWUSA, Mametlwe Sebei, haal ‘n verslag aan wat vrygestel is deur Greenpeace Africa en die Sentrum vir Navorsing oor Energie en Skoon Lug, dat 42-duisend Suid-Afrikaners in 2023 as gevolg van blootstelling aan fyn partikelbesoedeling gesterf […]
# Die Suid-Afrikaanse geoloog, Tebogo Makhubela is aangewys as ‘n National Geographic-verkenner en die ontvanger van die 2025 Wayfinder-toekenning. Makhubela word gevier vir sy navorsing by die Wieg van die Mensdom en omdat hy help om antieke geheime rondom die mens en sy oorsprong te ontsluit. Makhubela is deel van die Rising Star-span by National […]
# Die uitvoerende hoof van die Black Business Council, Kganki Matabane, sê die Regering van Nasionale Eenheid moet terugvoer gee aan die afgevaardigdes by sy beraad rondom wat daar tot dusver bereik is. Die beraad het ten doel om sake-, politieke leiers en die burgerlike samelewing byeen te bring om vordering, transformasie en uitdagings waarmee […]
# Agriculture minister John Steenhuisen has highlighted that Black farmers contribute only about ten-percent to South Africa’s commercial agricultural output, underscoring the need for greater inclusion. Speaking on the sidelines of the Black Business Council summit, Steenhuisen emphasised that while many black farmers are active, they often operate on a smaller scale and require more […]