# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Business Networking Nexus tydens Suid-Afrika-Fokusweek 2025 in Singapoer gelei. Die geleentheid het Suid-Afrtikaanse wyne aangebied met vertonings deur Jonathan Rubain en Jodi Jantjies. Met bystand van die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Thandi Moraka, het McKenzie handelsvennootskappe, kulturele diplomasie, en bilaterale betrekkinge […]
# The International Relations and Cooperation Department, UNISA and the University of KwaZulu-Natal, has highlighted the role of financial inclusion in poverty reduction, equitable growth, and social stability. At a G20 Town Hall Outreach in Durban today the event emphasised that financial inclusion for economic development creates access to benefit grassroots economies. The meeting follows […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die Zimbabwiese vrystellingspermit tot 28 Mei 2027 verleng, wat sowat 180-duisend permithouers in Suid-Afrika sal bevoordeel. Die verlenging beskerm permithouers teen deportasie, laat binnekoms en uitgang onder voorwaardes toe, en vereenvoudig visumaansoeke. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in 2023 wat die vorige permitbeëindiging […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad en die Metered Taxi and E-Hailing Association het begin om met Bolt, Teksi Ride, en Shuma Ride saam te werk as gevolg van nuwe regeringsregulasies waarin e-taxis gewettig is. Die vergadering het gefokus op bestuurder- en passasiersveiligheid, insluitend paniekknoppies, en ondernemingsontwikkeling. Santaco se woordvoerder, Mmatshikhidi Phala, sê alle partye is […]
# Die Finansiële Intelligensiesentrum het met behulp van die Bateverbeurdingseenheid, 144-miljoen-rand in misdadige opbrengste verhaal in die 2024/25 boekjaar, ‘n toename van 46-persent vanaf die vorige jaar. Die sentrum het ook 157-miljoen-rand geblok wat verband hou met vermeende misdaad. Die waarnemende direkteur, Pieter Smit, het aan eNCA gesê die meeste verhaalde fondse word verbind met […]
# Science, Technology and Innovation minister Blade Nzimande, speaking virtually at the Ninth Biennial CSIR Conference, stressed that science, technology, and innovation are essential for a sustainable and just future. He called for a sovereign African research agenda addressing food security, climate resilience, AI development, and pandemic preparedness. Spokesperson Veli Mbele said Nzimande highlighted global […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê haar departement, saam met sy vennote, hersien die interne bestuur van die Basiese Onderwys-indiensnemingsinisiatief-program om te verseker dat die program voldoende hulpbronne het, dat behoorlike toesig gehou word en deur betroubare stelsels ondersteun word. Gwarube het die media in Pretoria toegespreek oor die oplossing vir die […]
# Die Regterlike Dienskommissie het onderhoude vir twee vakatures in die Konstitusionele Hof afgehandel en vyf kandidate is aanbeveel. Die ervare akademikus Madumetja Malepe is uitgesluit weens bewerings van gesteelde kerkfondse, skuldkwessies en twyfel oor akademiese geloofwaardigheid. Die RDK se kommissaris, Sesi Baloyi, het bevestig die lys sal aan president Cyril Ramaphosa voorgelê word vir […]
# Die Suid-Afrikaanse Perlemoen-uitvoerraad teiken die Europese mark om uitvoere uit te brei. Die uitvoerende hoof, Rhomona Gounden, verteenwoordig die sektor op die Anuga-voedsel- en Drankhandelskou in Keulen, Duitsland, saam met 30 Suid-Afrikaanse uitstallers. Die skou, wat vandag ten einde loop, bied ‘n platform om Europese verbruikers in te lig oor perlemoen, ‘n premiumgehalte seekos […]