# Eskom Board chairperson, Mteto Nyati, says the power utility is now focusing on affordability after achieving greater stability, with an energy availability factor of about 70-percent. Speaking at the Joburg Mining Indaba, Nyati said Eskom aims to align electricity tariffs with inflation while exploring cleaner coal and new revenue streams. He added that the […]
# Die UDM sê vrede in die Midde-Ooste sal slegs deur geregtigheid en respek vir menseregte bereik word. Die UDM se adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê die party salueer Nkosi Mandla Mandela, Zukiswa Wanner, Carolyn Shelver, Zaheera Soomar, Fatima Hendricks en Reaz Moola vir hul dapperheid en solidariteit met die mense van Palestina. Hy sê Hendricks, […]
# Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor sê Suid-Afrika het ongeveer 89-miljard-rand in onopgeëiste voordele. Standard Bank het aangekondig hy het die afgelope jaar 100-miljoen-rand aan duisende Suid-Afrikaners terugbetaal, waarvan baie onbewus was dat fondse aan hulle verskuldig is. In samewerking met die opsporingsagentskap, Reunyte, het die bank se internet-gebaseerde stelsel kliënte gehelp om voordele, […]
# Former Police minister Bheki Cele says any information regarding his association with Vusimuzi “Cat” Matlala will be fully disclosed if officially summoned to appear before the Madlanga Commission or the Ad Hoc Committee. Cele has been implicated in witness statements at the commission, linked to allegations by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi on police […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy kan nie kommentaar lewer oor die voortgesette ondersoek na die minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op spesiale verlof geplaas oor bewerings van ‘n sameswering met sakemanne Vusimuzi “Cat” Matlala en Katiso “KT” […]
# South Africa will host the first-ever International Space Summit Africa from 2 to 4 June next year at the CSIR International Convention Centre in Pretoria. The summit will connect African space innovators, startups, and global industry leaders. Organisers expect 500 delegates and three-thousand targeted business meetings. Hauweng managing director Beulah Mosupye says the event […]
# Die DA veroordeel oproepe deur die polisiekomissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, om joernaliste te ondersoek en tronk toe te stuur vir waninligting. Willie Aucamp van die party beklemtoon mediavryheid is ‘n hoeksteen van demokrasie, en noodsaaklik om korrupsie, insluitende skandale soos Tembisa, te ontbloot. Aucamp sê terwyl die party selfregulering van die pers ondersteun, […]
# Navorsing deur Higher Health South Africa het bevind dat tussen Januarie 2021 en Junie 2023 meer as 321-duisend ingrypings vir die voorkoming van geestesgesondheidsprobleme aan studente gelewer is, met psigo-maatskaplike ondersteuning en berading aan meer as 23-duisend Suid-Afrikaanse studente. Die president van die Rosebank International University College, Linda Meyer, sê ‘n nasionale studie wat […]
# The UDM says that peace in the Middle East will only be achieved through justice and respect for human rights. UDM deputy president Nqabayomzi Kwankwa says the party salutes Nkosi Mandla Mandela, Zukiswa Wanner, Carolyn Shelver, Zaheera Soomar, Fatima Hendricks and Reaz Moola for their courage and solidarity with the people of Palestine. He says […]