# Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, sê die regering is trots op die momentum van die Jobs Boost Outcomes Fund. Die fonds gebruik ʼn vernuwende betaal-vir-prestasie-model om die plasing van jong mense in volgehoue, gehaltewerke te verander. Teen einde Maart was meer as vyf-duisend-400 jong mense ingeskryf wat 65-persent van die program se […]
# Die MK-party gaan appelleer teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor voormalige regter John Hlophe. Die party sê dit is ‘n bespotting van geregtigheid. Die hof het beslis die aanwysing van Hlophe as lid van die Regterlike Dienskommissie deur die Nasionale Vergadering was ongrondwetlik en ongeldig. Die nasionale woordvoerder van die MK-party, Nhlamulo […]
# Deputy minister in the Presidency, Nonceba Mhlauli, says the government is proud of the continued momentum of the Jobs Boost Outcomes Fund. The fund uses an innovative pay-for-performance model to incentivise the placement of young people into sustained, quality jobs. By the end of March, over five-thousand-400 young people had been enrolled, reaching 65-percent […]
# The MK Party says it will appeal the Western Cape High Court judgment against former judge John Hlophe, saying the ruling is a travesty of justice. The court ruled that it was unconstitutional and invalid for the National Assembly to designate Hlophe as a member of the Judicial Service Commission. The MK Party’s national […]
# Landbou-uitvoere in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal met tien-persent tot 60-miljard-rand gestyg. Belangrike uitvoere sluit in sitrus, wyn en druiwe. Die Landbousakekamer van Suid-Afrika se hoofekonoom, Wandile Sihlobo, sê dit word aangedryf deur beter haweprestasie en ‘n 14-persent styging in verskepings na die VSA. Sihlobo waarsku hierdie verbetering kan onder druk kom weens […]
# South Africa’s farm exports increased by ten-percent in the first quarter to 60-billion-rand. Key exports include citrus, wine, and grapes. Agricultural Business Chamber of South Africa chief economist Wandile Sihlobo says this is driven by improved port performance and a 14-percent rise in shipments to the US. Sihlobo warns that this boost may face […]
# Die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê die verheerliking van damprook en gegeurde tabakprodukte veroorsaak ‘n gevaarlike toename in nikotienverslawing onder tieners. Hy het tydens Wêreld Geen Tabakdag in Midrand onthul dat een uit elke vyf hoërskoolleerders damprook. Phaahla het beklemtoon dat hierdie neiging gesondheid op die lange duur bedreig. Hy het beklemtoon dat […]
# Deputy Health minister Joe Phaahla says the glamorisation of vaping and flavoured tobacco is driving a dangerous rise in teen nicotine addiction. Speaking at a World No Tobacco Day event in Midrand, he revealed one in five high school learners are vaping. Phaahla emphasised that this trend threatens long-term health. He highlighted that the […]
# ‘n Vyftig-jarige sangoma van Lesotho, Sebokoana Khounyana, het in die Landdroshof in Vanderbijlpark verskyn vir die moord met voorbedagte rade en mensehandel van die twee-jarige Kutlwano Shalaba. Die kind se ma, Kuneuwe Shalaba, staan ook tereg op ‘n aanklag van moord. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die kind is vergiftig en […]