# Suid-Afrika se Departement van Handel en die Ministerie van Handel in Lesotho het ooreengekom om handels- en beleggingsamewerking te versterk. Die ooreenkoms volg ná ‘n vergadering in Pretoria tydens Lesotho se weeklange studiebesoek oor handelsraamwerke. Sleutelfokuspunte vir samewerking sluit inheemse plante, oorgrenswaardekettings en die benutting van handelsooreenkomste soos die tussen die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en […]
# Floyd Shivambu van die MK-party het belowe om sy nuwe rol in die Parlement te gebruik om die party voor volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing en die algemene verkiesing in 2029 te versterk. Sy herontplooiing volg na ‘n dissiplinêre besluit oor ‘n ongemagtigde reis na Malawi, waar hy die voortvlugtige Shepherd Bushiri se kerk […]
# MK Party’s Floyd Shivambu has pledged to use his new role in Parliament to help strengthen the party ahead of next year’s local government and 2029 general elections. His redeployment follows a disciplinary decision over an unauthorised trip to Malawi, visiting fugitive Shepherd Bushiri’s church in April. It comes amid reports of growing tension […]
# Die eerste Lekgotla van Operasie Phumelela het by die Johannesburgse Effektebeurs in Sandton byeengekom. Die Lekgotla fokus op die uitbreiding van uitvoere met die verbetering van regulatoriese raamwerke en hoe om globale beleggings te lok. Dit word gelei deur die uitvoerende hoof van die Johannesburgse Effektebeurs, Leila Fourie. Sy beklemtoon die byeenkoms is daarop […]
# The inaugural Operation Phumelela Lekgotla convened at the Johannesburg Stock Exchange in Sandton, focusing on expanding services exports by improving regulatory frameworks and attracting global investment. It was chaired by Johannesburg Stock Exchange CEO Leila Fourie, who emphasised that the gathering aimed to enhance South Africa’s capital markets competitiveness and position the country as […]
# Die DA doen ‘n beroep op die weermag om die sloping van woonwahuise in Postmasburg in die Noord-Kaap te bespoedig. Dit volg nadat ‘n weermagsersant se vrou en dogter verlede jaar in een van twee brande in militêre woonwahuise in die dorp doodgebrand het. Die huise is reeds jare gelede onveilig verklaar vir menslike […]
# The DA urges the South African National Defence Force to speed up the demolition of trailer park homes in Postmasburg in the Northern Cape following deadly fires last year. These homes, declared unsafe years ago, remain a hazard after two fires, one of which claimed the lives of a sergeant’s wife and daughter. The […]
# Die African Transformation Movement eis ‘n onmiddellike verbod op Elon Musk se onderneming, die Starlink-satellietdiens, en sê dit word onwettig in Suid-Afrika bedryf. Die ATM kritiseer die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid se versuim om op te tree en noem Starlink se bedrywighede ‘n bedreiging vir nasionale soewereiniteit. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, kritiseer ook die ANC-DA-koalisie […]
# The African Transformation Movement is demanding an immediate ban on Elon Musk’s Starlink satellite service, accusing it of operating illegally in South Africa. ATM slammed the Independent Communications Authority for failing to act, calling Starlink’s operations a threat to national sovereignty. ATM spokesperson Zama Ntshona has criticised the ANC-DA coalition for inaction, warning against […]