# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, bring vandag ʼn hoëvlak-oorsigbesoek aan vloedgeteisterde gebiede in en rondom Mthatha, in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê 102 liggame is in verskeie distrikte gevind. Sy sê 78 daarvan was in OR Tambo, tien in Amathole, vyf in Alfred […]
# Die Stad Tshwane het aangekondig hy het amptelik 100 nuwe skoonmakers aangestel wat in al sewe streke ontplooi sal word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die nuwelinge sal volledige persoonlike beskermingstoerusting kry en omvattende opleiding ondergaan om seker te maak hulle is toegerus om gemeenskappe met uitnemendheid en veiligheid te […]
# Die DA is geskok omdat nie een van KwaZulu-Natal se ses provinsiale luggehalte-moniteringstasies werk nie en herstelwerk word al jare lank vertraag. Die regering het volgens berigte geen data oor die uitwerking van swak luggehalte op gemeenskappe nie, ten spyte van wydverspreide kommer oor gesondheid. Die party sê die nalatigheid skend die grondwetlike reg […]
# The University of the Western Cape says mental health challenges are on the rise in South Africa including among university students. Professor Matete Madiba says the country is confronted with a mental health paradox that despite widespread psychological distress, only a small fraction of students actually access mental health services. She says the majority of people are adapting, […]
# Die DA wil weet waarom 24 van Gauteng se 145 polisiestasies nie aanhoudingselle het nie. Die party sê dit ondermyn pogings om ernstige misdaad te bestry. Polisiebeamptes ry ver om verdagtes in aanhouding te plaas, wat ondersoeke vertraag en hul doeltreffendheid verlaag. Crezane Bosch van die DA sê stasies sonder selle, soos Mohlakeng, Cleveland […]
# Die raad van City Power het bevestig dat hy ‘n omvattende hersiening aangevra het van verskeie mediaberigte en bewerings oor die maatskappy. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit volg op die onlangse artikel deur News24, Power Connections Nepotism. Hy sê die ondersoeke is deel van die raad se voortgesette verbintenis om die bestuur, aanspreeklikheid […]
# Eastern Cape Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Zolile Williams, will today conduct a high-level oversight visit to flood-affected areas in and around Mthatha, in the OR Tambo District Municipality. Provincial government’s spokesperson, Khuselwa Rantjie says a total of 102 bodies have been recovered across various districts. She says OR Tambo remains the hardest hit with […]
# The DA is alarmed that none of KwaZulu-Natal’s six provincial air quality monitoring stations are operational, with repairs delayed for years. The government reportedly has no data on the health impacts of poor air quality on communities, despite widespread health concerns. The party says, this neglect violates the constitutional right to a safe environment. […]
# The University of Pretoria has launched Season 5 of its acclaimed LeadUP Podcast, with the first episode featuring UP alumna Sumarie Greybe. The LeadUP Podcast gives the UP community and the public access to exceptional Tuks alumni and associates, who share some of the secrets of their success and the stories behind their rise to the top. […]